Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 2)

soos ‘n plaag wat my in die donker bekruip het verkragting my vreugde kom steel toe jy my identiteit swartsmeer met jou vieslike vraatsige vatterigheid al die seer begrawe ek diep in my gees om so my tannie van pyn te spaar want stilbly is ook ‘n antwoord die ramp wat my innerlik verwoes is […]

yskoue windjie waai duin se sitplek word koud die golwe is onstuimig en hoog ver in die ooste lê wit op die berge baie ver noord versmelt teerpaaie in hitte ervaring van albei het my siel verkwik met baie jare se akklimatisering van smeltende hitte golwe snerpende kouefronte klimaatsverandering en veroudering van liggaam en gees […]

In enige instansie, groot maatskappy, klein besigheid of staatsinstelling word base en klase aangetref. Dit is een van die ongeskrewe (of partymaal baie goed gedokumenteerde) reëls van die samelewing. Die term “baas” is vanselfsprekend – hy is in beheer en gee die bevele. (Ek verwys deurgaans na “hy” of “hom” want om elke keer hy/sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed