Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 3)

baie vroeg lê skadus lank tussen duine en strand gevleg stadig skuif en verkleur dit geheel na ligter strepe wat spoedig verdwyn dit gebeur elke oggend soos die son skuif niks anders as maar net die tyd en seisoene heel anders as die wispelturigheid van ‘n vrou wie se gedrag en karakter telkens verander en […]

In die buitelug se gelaatsbeeld is reën in volle bloei met korrels wat afkug na die lakensvoller land en hier in my krog brilledoos beletter ek liglaaiend jou skilderlyf en stuur dit met ñ geelvlerkduif verby wolke tot in die hemelalkoof vir jou gevoelvolle potblou oog omdat jy is ingebalsem in my. © Zebulon Kochk […]

op hierdie sonnige oggend skyn en skitter my duin van dou fyn druppels reën wat stadig verdamp druppels wat soos laat vrugte hang laat vrugte soos ‘n ou mens wat nog vrugte dra nog dinge doen sigbare dinge wat vir altyd gaan bestaan al is dit gering al is dit nie perfek ongeskonde dinge eie […]

drome van reën in sonskyn grond adem in vogtige mis trane van seën wat verfris duine deur reënboog belyn seevoëls sit stil op wit rotse vlerke uitgestrek te droog geel pote met sout geloog golwe breek woes oor vlotse die see verskyn in my drome dan vorm dit my diep woorde as golwe uitspoel in […]

Vry wees (Verslaaf) Verslaaf, verslaaf, hoe, het ek hier beland? dis soos ‘n mens, totaal sonder enige verstand weer het ek my beheer, soos altyd verloor die duiwel en sy trawante lag vir my, oor en oor My binneste jubel,’n nuwe hoofstuk sou ek kon sê, ek is heel en in een stuk die spoke […]

soos elke dag op my duin sit daar ‘n mens en droom eerlike gedagtes van altyd verlede, hede en toekoms eerlikheid kos mos niks nie eerlikheid is mos integriteit eerlikheid is maklike keuse eerlikheid vorm die karakter soms maak eerlikheid seer seer wonde word toegedien maar tyd genees die wonde dan bly daar net blydskap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed