Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 7)

onder die maan in die weste en die sonsopkoms in die ooste lê my duin stil en so rustig tog is daar ‘n onrus wat dreig om kop te wys selfs die meeue voel dit aan onrustig fladder hul vlug ver oor die see se rug hang daar mis wat dreig om oor die see […]

jy is so kortaf met my waar kom jou kwaai houding vandaan skool maak dan altyd jou hartjie bly ek kan dit glad nie verstaan Sarie, se ma het ‘n baba gekry dit maak my sommer vies ‘n boetie om haar hart te verbly ‘n maatjie om haar oor te verknies ‘n alleenkind was jy […]

Bandopnemer So in ons derde of vierde jaar op Stellenbosch het ek en ‘n vriend ook lus gekry vir die ondervinding van ‘n “blind date”. Beide van ons was genooi vir ‘n rugbydans op Koos de Waal se plaas, daar tussen Stellenbosch en die Strand en dit was ook sommer die geleentheid vir die nuwe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed