Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 6)

vroeg vanoggend lê die see soos ‘n dam miniatuur golfies speel saggies uit op verlate strand waar ek sit op my duin sien ek duidelik toe die water begin tril rimpels maak in elke golf iewers ver onder is daar iets wat moet dril so dril en tril my siel soms in antwoord op die […]

Die maan bewaak jou die sterre vou om jou drome waar jy stil en rustig vir droomland kuier en jy in alles glo wat die wêreld sê is waansin, die moeë van die dag verdwyn waar alles waaroor jy kwyn saam met die fluister van die nag wegwaai jou wense word herlaai alles in die […]

mooi stil dag met son wat waterpas skyn verlig die golwe in skitterende spel teen diep blou hemeltrans sweef meeue enkele geluide kom oor die duine aan motors wat ver weg loop en versnel fisante wat hier en daar skrik ‘n kraai wat kos soek net in my gemoed is daar storms storms oor vandag […]

in laat middag son klim ons in bruin drag gekamoefleer tot in gesig stadig rots-vir-rots kruipend aan duskant van die klip krans skuifel voetjie-vir-voetjie stil tot in holkrans aan wegkant skemer daal spoedig oor bosveld landskap heel nag wakker met verkyker gespits op enige beweging onder oor die limpopo se strand flitse lig wat gevegte […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed