Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 171)

Hoop die kelk van stilte breek nou oop in my onrus begin harder praat hoop in my hart se duister spraak n ontwaking begin nou n wete raak kan dit die uiterste openbaring wees? die verwarring in my oë my bleek liggaam en gees maar niemand sal my weerstand breek n lang ent lewe le […]

deur
vir Gedigte

my duin is vol rimpels vandag weke se sterk wind het dit omgekrap dit wil lyk of ek nie my sit gaan kry nie maar dan val die see geluide soos lafenis in stormweer hervorm die golwe die strand kalwe dit duine weg, en skep nuwe sandbanke om net weer met laagwater sy struweling te […]

Een enkel sin, die woorde kras die wêreld tuimel om my heen maar maak nie sin nie alles hier is nou illusie werklikheid gestroopte droom. Die vonnis is gevel die tydperk is bepaal eenhonderd twintig dae….. berge berge ewigheid lê voor my om my oor my. Lig afwesig denke maal ineengestrengel blind verward geboei gebukkend […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed