Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 98)

hoe beny die menslike siel jou prag as jy sierlik beweeg in volle krag in die lug begroet jy ‘n nuwe dag jou oë skerp suiwer soos smarag die windstrome het geen perke vry is die wind oor jou vlerke sweef jy na jou gesin in die berge toevertrou aan jou uit Sy sterkte Grasieus […]

my duin is vanoggend nat trane van miswolke biggel oor die sand digte mis bedek die mooi van die golwende see geluide kom effens gedemp oor die windjie aan in hierdie laaste dae van oumens lewens dink jy terug aan al die mooi en hartseer is jy dankbaar vir ‘n lang en vol lewe geen […]

‘N PLEISTER VIR MY HART Toe jou oë vir ‘n oomblik wegkyk uit die gedenkalbum van onthou …..steel ek jou hartsbewegingslyn En maak daarmee vir my ‘n padkaart na jou wees My kaal-voetspore wasem woordeloos onder die stil hunkering van jou asem …. Maar dit bly my ontwyk. Ek speel wegkruipertjie in die onbevange labirinte […]

Dit gebeur mos maar dikwels dat die winter ons saggies bekruip en Ano is nog lank nie gereed met haar winter kleertjies nie. Die goed is tog so diep weggepak en as luiheid ʼn kolletjie was, was hierdie mens seker lankal net een groot blerts. Die koue moet mos eers behoorlik byt voordat die groot […]

met tyd vrot blare en stokkies word kunsmis vir die grond en plante miswurms en erdwurms help verder is natuur se proses van herlewing wanneer vrot van buite gebeur kan dit ‘n erge siekte wees kern vrot is baie erger soos ongeneeslike kanker in die siel van die mens kern vrot verteer waardes en norme […]

Beste INKers Die Junie-projek het met ‘n koue briesie sy tuiste op die INK-webtuiste gevind. Hooftema: Personifieer “Winter” in jou skryfwerk. Personikfikasie: Voorstelling van ‘n ding of ‘n begrip as ‘n persoon m.a.w. ons gee menslike eienskappe aan lewelose dinge. Langenhoven het die TYD as Vader tyd gepersonifiseer. Byvoorbeeld die wind huil, die lente trek […]

selfs die rooi-dagbreek lê nog sluimerend sy glip uit drome gedagtes ontbind en kleef vas teen die donker van die uur die stilte verstrengel haar versmorend ‘n vrou lê wakker in ‘n sinkplaathuis ‘n vrou sit wakker in haar duur kombuis op die oog af verskillend dog glad nie want elk een ongeag dra aan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed