Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 3)

met sy kroon op draf hierdie koning van distrik na distrik van een land na ander niks staan in sy pad nie vandag is hy geel, môre is hy dalk blou of rooi plae van egipte of plae van eindtyd wat dood saai sover hy gaan dalk een derde van aarde se bevolking of is […]

bome beweeg saggies in die wind heen en weer buig dit met ‘n kreun blare wapper en klapper van plesier onder rus die diertjies sag in hul slaap so nou en dan kom daar ‘n harde knal wanneer eertydse reus die stryd opgee met hewige skeurgeluid grond toe val sytakke en bas word saam geneem […]

met gierige oë loer die miljoene na glas paleise na duur huise na alles wit wat mooi vertoon met gierige hande gryp die miljoene elke sukses verhaal knyp en wring dit uit tot dat daar niks meer uitgedruk kan word nie met verdwaasde oë staar die miljoene na die skrootwerf van hul verwoesting waar selfs […]

Soos geplaas deur Afrikaans.com  – https://afrikaans.com/leefstyl/skryfkompetisies-2020/ Deelname aan skryfkompetisies is ‘n manier om blootstelling te kry, selfvertroue te ontwikkel en dalk selfs ‘n prys los te slaan. Hier volg ’n hele rits moontlikhede asook kompetisies spesifiek gerig op leerders. Skryf ‘n liefdesbrief vir Valentynsmaand Skryf ’n liefdesbrief in Afrikaans aan ’n verlore of anonieme geliefde […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed