Jongste aktiwiteit:

koning virus

met sy kroon op
draf hierdie koning
van distrik na distrik
van een land na ander
niks staan in sy pad nie
vandag is hy geel, môre
is hy dalk blou of rooi
plae van egipte
of plae van
eindtyd
wat
dood
saai sover
hy gaan
dalk een derde
van aarde
se bevolking
of is dit nog nie
tyd daarvoor
nie

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed