Niemandsman (Goud)
as jy van niemand praat nie van wie praat jy dan en kan daardie niemand dalk tog ‘n iemand wees die alleenheid van die niemandsman spieël die afguns oor sy lewensgang al is die iemand wie dit spreek self ook niemand van belang ja skugter staan die niemandsman in die spraakskadu van skande as die […]
Gister (Goud)
die wit hier langs ons slape lyk soos troppe spierwit skape wat weiding soek daar teen die berg se hang en ons dink hoe vry die lewe was in ‘n wêreld waarin almal pas toe die kinders nog die donker kon gaan vang nou’s daar ‘n diep donker verlede wat krap krap aan die hede […]
Windpomp
weerloos en alleen geroes en jou vinne uitmekaar geruk die gekriskras steunend in die wind vertel vir ons eens was jy in die gebruik verlate staan jy in die vlaktes vergete aan eens jou harde werk op fotos is waar jy die meeste pryk deesdae net die verlange na ‘n plaaslewe om net jou stotterende […]
Kennisse
ek staan op die drumpel van gemoedstoestande ervarings in lewensgroei terwyl besluite voorregte kry in omstandighede van vatbaarheid kennisse beweeg oor ons paaie geleidelik word hul deel van jou lewe terwyl jy sekeres toegang gee in jou spasie en ander nie weet jy verseker wie en wie nie die kuns om mense te lees kom […]
Hulp
waar sal my hulp vandaan kom my woorde is stom bring my die vrede hou my die skrede in die handpalm moet nie in Meester talm die spykers diep geslaan om ons sonde te beslaan deurboor is Sy hande sy liggaam aan bande vir my en jou om Hom te vertrou.. Kopiereg voorbehou Louisa van […]
Sirkelloop
magdom jare verder onder God se Almag beur alles na vore oor berge en dale tussen waterstrome en aarde klinkende simbale ramshoring basuin donkerwolke magtelike dreunings beur die son steeds na vore en werp homself oor die aarde dae, maande, jare, eeue heen spruit uit die wereld die bose kringloop van alom teenwoordige invultrasie wat […]
Twee rye Spore
Wanneer twee rye spore diep in jou gedagtes begin rol raak mens weg en voel so verlore aan die onthou dae wat steeds tol in gebeure wat aan my hart geruk het wanneer jy die reguit pad geloop het en mens jou dan die kronkel pad laat vat onseker oordat dinge jou laat belet gryp […]
In elke nuwe dag
Ek voel jou in die son se warm strale ek sien jou in die blou hemellug ek sien jou ook telkemale in die wit wolke wat bo in die hemel brug. Ek voel jou wanneer die wind oor my waai ek ruik jou in die reën wanneer die kleine druppels die aarde verfraai. Ek sien […]
dankie
dankie: vir elke asemteug vir elke oggend son vir elke reëndruppel vir elke ontluikende blom vir elke eerlike glimlag vir elke mooie woord vir al die mooi mense om my vir elke oomblik van saamwees vir elke dag se uitdagings vir elke dag van ouer word vir elke mooi sonsondergang vir elke nag se salige […]
Onvermoë
woonstel venster uitkyk ń ander woonstel agterent kamers dieselfde uitgelê mure deurskynend dun standaard gemene swaarkry toekoms is dun vir loopneus kind dubbel brandewyn pa niemand skree onaanvaarbaar die moto hier is oop kanaal plesier in eie nesbou gebied die gemiddelde man met gewerkskaf lawaai te erg om ander te hoor die gegoede ry verby […]