Hande se liefdestaal (Brons)
Hande se liefdestaal hande se liefdestaal gesneuwel met virus koue glas onsigbaar hou ons nou geskei elkeen in eie tronk hande wat wil raak liefdestaal praat smag magteloos hoe lank nog verban liefdestaal se aanraak hande soekend na mekaar om omgee te kan wys ons nou afstandmense vervreem van liefdestaal hande se sagte streel deur […]
Ek mis jou ook …
Partykeer wonder ek of God na my luister hoor Hy my as ek bid – ek het nie mooi woorde gebruik nie ek het sommer maar net gedink, maar dis ook bid; ek het elke dag vir jou gebid en vir God mooi gevra om jou gesond te maak sodat ek by jou kon sit […]
weeskind
– weeskind, vrees kind onder dekmantel ingevoer so pragtige dogter en liefdevol in die oog van elke jongman vang die oog van koning die appel van sy oog – weeskind, vrees kind ontnugterde vors verander so pragtige vrou en so liefdevol versag die harde vors se hart verander die lot van volke die appel van […]
Ek het vandag vir jou gebid
Ek het vandag vir jou gebid en vir God gevra om elke oggend vir jou die mooiste sonskyndag te gee om jou op te beur met die mooiste blomme en vlinders wat jou dag inkleur. Ek het vandag vir jou gebid en vir God gevra om vir jou die kleurvolste reënboog in die hemel te […]
Leer
lere staan eenvoetig fondasies onseker skiet arrogant die hoogte in lere skiet parallel sporte vas gegespe dubbel in staal geskroef skyns son toe eerste tweede sport versekerd hoër op teen die skyns onderstok swaar te krag wankel die onderstok kop woel maag kramp die taak is te hoog vir my
Vlug na Vryheid
Die vroeë môre dou laat my dink aan jou silwer traandruppels wat oor jou wange rol. Jy was soos ‘n vlinder met ‘n gekneusde vlerk jy wou vlieg, maar jy kon nie. Ek wou jou vryheid vir jou terug gee maar daar was iets wat baie sterker as ek is, wat my klein en nietig […]
Geheg aan God
Sy wat verliefderige blikke na my kant toe werp my hart nés ‘n tikmasjien laat werk met haar staan ek heelwat sterk al maak haar handwerksteek ‘n heuninggraatpatroon steek sy nie ‘n dun naald in die Skepper se oog nie nogstééds met die stik van godsdiens sy eet haar Bybel, haar Brood, haar beskuit neem […]
Oplossing
veld is skurf koolsuur rooi goud sianied gebrand die suiwering pomp stasie lek stort suurwater onbeperk in drinkwater stroom nou ń stinkende sloot guru koppe knik om blink rooi leer tafels ń herhaling van vorige dataverslae agenda bevat geen oorsaak gevolge voorstelle geen besluit is al besluit toe gedraai in onwelruikende oorsaak verrykte armoede gevolge […]