Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 4)

    wie het die skaduwees gaan haal wat al agter die son aan straal hoekom speel hulle nou drom as maan op sy volste kom maar swyg in ‘n doodse vrees as dit donkermaan gaan wees     wie kruip in die skaduwees weg sluip oor ligkol in donker steg hoekom blaf die honde […]

Pelgrim op reis In ‘n pelgrimsreis na ‘n nuwe enklave vir ‘n meesleurende oomblik op ‘n afgeleë peron het 2 mense se meridiaan en latitude ontmoet oewerloos ontvou die peron in treurgrond in die môreson in die cul-de-sac van gevleuelde woorde het liefde se skede ontvou in gebede parskuipe met nuutgeskinkte bruilofswyn het in ‘n […]

vol handels en goddiens beloftes staan ń gemeenskap in die vlakte, om ń dorp te stig   in die sanddorp kort die handelshuis negosie die kerkgebou is vol regulasie, verder net twee hartbeeshuisies   negosie en geloof is nou internet aankope miere bly alleen in die dorp

Lapis Lazuli (Jou essensie)   Marmer is die kristal-blou van lapis lazuli antieke rots deur eeue se gesteentes gevorm krag-draende fotone wat straal uit die ewigheid, is ‘n weerspieëling van jou (magiese) wees wat refrak in die kristal van jou aqua oë –   die essensie van die menslike bestaan is swaar soos die geur […]

die vloer is glad deur jare se skuur van dekor bewegings heen en weer van kunstenaars wat repetisies herhaal van musiek, dans en toneel om drome bo vloervlak te kry   Dan klap die hande vloedligte bars oop, die gordyn gly verby stof deeltjies vang die sekondes vas tannies se mode resensies stop en note, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed