Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 5)

ek stap stap vir stap, voet op klip, voet op houtstomp voet op sagte blare, opgedam voet wat in die water waai soos die lang-been voel ek stap – in die wee van my pa … met al sy hardheid and sagtheid … ek agtervolg die meises, wat my spot (en ek draai om, verslaan) […]

Jou takke fluister jou storie saam branders bruisend se lied al juigend, gesing deur die wind volmaakte koorsang met jou storie steeds ónbekend Jou vaalwit wortels klou dèsperaat tussen goudbruin rotsformaat jou lyf staan vas, só peraat soos ‘n standbeeld, opgerig as huldeblyk vir ‘n goeie maar onbekende daad hier verlate, alleen gelaat blý ek […]

as jy kom en gaan deur die lewensbaan is daar golwe in jou lyf wat saam met getye jou lewe reël     as jy opdraande stap en jou eie lewe verwens is genade van Bo enigste ligstraal wat nog kan red plakkaat om na te mik     ©Teárlach.

die evas bors bevat dier standard longe en hart in ribbes vasgevang maar dan bo-op die broosste voedsel bron   bors kleeding is nie universeel maar baie algemeen die klerestuk dra bra net die moeder borste vol lewegewende melk   so van pramberg tot tietiesbaai reis my kop van een verversing punt na die ander […]

Baie geluk aan hierdie 13 lede! WENNERS Gedigte BRONS  1ste: NO 7 Pieter Mostert met Rat voor my oë 2de:  NO 2 Fanus Strydom met Onder oë hou 3de:   NO 3 & NO 10 Fanus Strydom met Klopdisselboom & Elna Kruger met Verraad                           SILWER                            1ste: NO 16 Marlene Erasmus met Leë woorde 2de:  NO […]

BESKERMENGEL Geskryf deur Fanus Strydom 1 909 woorde     Angelo was geen gewone engel nie, inteendeel… Reeds sedert sy vroeë engel-kinderdae het hy tekens getoon van ongewone deursettingsvermoë en gedetermineerdheid. Maar, terselfdertyd ook van uiterste hardkoppigheid en eiewysheid. Soms het sy impulsiewe aksies en onbesonne oorhaastigheid amper gegrens aan absolute waansinnigheid! Nie een van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed