HEILIGE GEESGENOOT
HEILIGE GEESGENOOT in donkerte en lig soek ek jou alewig tydig ontydig kry jy my voor ek nog kan vra of jy my sal verduur my sal verdra sal dra in donkerte en lig soek jy my altyddeur altyd weer elke keer en vind my telkemaal betyds tydig […]
Dertien minute te laat
Dertien minute te Laat Deur Johan J van Rensburg Bronsafdeling Barend Coetzee het God se stem gehóór; én daarop gereageer. Op sewe-en- veertig leef hy sy roeping uit deur daagliks die Goeie Nuus te verkondig op ‘n plaaslike gemeenskapsradio. Hy wéét daar is sowat sewentig duisend mense wat élke dag sy stem oor die radiogolwe […]
Kom en maak my skoon
Kom en maak my skoon Deur Johan j van Rensburg Kom Here, kom maak my hart skoon sodat U veilig in my hart kan woon kom, en maak my siel sterk sodat ek gewillig net vir U kan werk My hart is nou veilig,my toekoms nou helder Want U vat my nog al hoe verder […]
My Utopia !!!
My Utopia Deur Johan J van Rensburg Gejaag na wind dis elke dag se harde werk weg van gesin verbind blydskap amper sodra verdiende vertrek. Dan gaan ons na my Utopia klaar beplan en geld gespaar ruskans weg om saam te geniet biddend dat God ons daarheen sal bewaar. Meer en See in mooie Richardsbaai […]
Familie Stryd
houtgrein sny paadjies in die blad van ouma se tafelblad bars oop aan die koppenend eetgerei staan deurmekaar vuil, reg vir opruim oorloopvol boorde lê in dun dermkanale pa kondig aan kom ons speel almal ń samespel waar niemand wen ons verloor net hartlik saam pietie eiegeregtig arrogant toe loop dikbek weg […]
Platteland Dorp
in die vaal gelyk waar ń wal ń heuwel word waai die blare van laasjaar se oes bruin deur my geheue braaf en vinnig was ons jeug in dié klein dorp groen was die rugbyveld van hardloop en drieë druk nou lê die groen oes in die dorre stof maar ek sal bly […]
Hoop
Wag vir woorde wag vir jou Jy is die een met die tou Jy gee redding jy gee hoop Jy het ons almal laat doop Ons is klein en nietig en sonder wysheid U gee krag en leiding en die kompas U is geheel en al die toergids Van ons lewenspad Die klippe kleiner kap.
TYD IS GOUD
Tyd is goud my oë swaai op die skoppelmaai oor die vlaktes van my gedagtes prentjie die skadu’s van tyd skoppelmaai kind in die wind h-o-ë-r en h-o-ë-r en h-o-ë-r … in die tydsone van ons drome betree ons ’n fantasie-wêreld soos Alice in Wonderland doodgedruk het ons die wekker kindwees is sorgvry-lekker die wekker […]
God dig die skepping
Die Gees van God het gesweef oor die die waters van duisternis wanorde woestheid leegheid – daar was niks … D-a-n metrum Hy ’n meesterlike kosmiese orde – creatio ex nihilo – God dig Genesis – die Begin – polisindeton ’n dimensie van tyd en ruimte en energie skielik was daar iets Legio neologismes […]
Sel Vernietiging
valse beelde photoshop verryk, vasgevang in megapixel prentjies is uitgelê as die ideale komplekse wat afstand gee van die vaal werklikheid hoë beelde vasgevang van vliegtuighoogte, verklein die grondelike werklikheid en skilder armoed buurte as ideaal uitgelê vir voorspoed sel beelde in tegnologiese aminasie, is in hoë resolusie kubervlakke van die karre, mense […]