Vaarwel
Vaarwel dit is stil om my waar herinnering my lei ek hoor ’n speld val met jou terugkeer om meer van my angs te kom haal as gyselaar woon ek tussen jou woorde waarmee jy daagliks psigiese moorde pleeg stukkies van my hart kom vat jou vertoning sal ek ontbloot sonder vermomming die wêreld wys […]
graan
‘n bordjie graan vir die siel uit die sandgrond van die Swartland bloei die graanlande groen en geel soos uit mens, jaloesie en vrees # ‘n bordjie graan vir my siel uit koring en mielies my voedsel soos geloof en hoop vir my siel wat my krag en moed gee # ‘n bordjie graan vir […]
Onmenslike gevoelens
vier en twintig ure se onverstaanbare gedrag my oë sien my ore hoor in hierdie lewe die doen en late van ń lewensmaat die baklei gees gebring in onvergewensgesindhede die braak van woorde wat sny deur vlees en bloed afkrakende woorde aan mense gekoppel name met stortende hale vee oor hulle menswees geen glimlag ooit […]
Liewe Moeder Natuur (epistel)
Liewe Moeder Natuur (epistel) orden my denke hierdie lente om in my handel en wandel deur die lushof van jou blomtuin jou skoonheid te metronoom binne die sonette waarvan jy droom idiome vir jou te weef waarna jy streef binne die stylfigure van jou reënwoude vleilande riviere strome watervalle ritme te komponeer in jou hartseer […]
Hier wil ek …
Hiér wil ek … die mooiste rooiste roos vir jou kom plant hiér waar die aarde in skeure en krake oopvou van berou hiér waar die kranse die eggo’s van die watervalle in hul harte toevou hiér waar die horison se pels in pêrel-pienk onskuld aan die hemel klou hiér wil ek jou naam vir […]
Koekemakranka (Brons)
Koekemakranka! Ek weet ouma was ‘n eienaardige onvoorspelbare tannie vol streke, maar hierdie vat die koek! In my hand is die vergeelde briefie in ouma se eie handskrif wat ek onderaan die een laai gekry het. Ouma was eksentriek en nie ‘n tipiese ouma nie, maar ek was ongelooflik lief vir haar. “Belowe my jy […]
agnosties
waar ek woon is die see altyd hoorbaar dag en nag tussen al die geluide en stilte agt jaar lank bewandel ons al hierdie streek met sy ysige koue winters en hetige somers as “inkommers” moes ons spook om maar net aanvaar te word in die geselsskappe ons het mos nie geweet van snoek, […]
September 2023 – OOP projek
Beste INKers Lente breek weereens aan, en om dit te vier is hierdie maand se projek geheel en al oop. Daar is geen reëls of voorskrifte in enige van die afdelings nie. Gebruik die kans om laaie oop te trek en jou woorde wat gebêre was, met ons te deel. Ek sien uit om die […]
U is by my
U IS BY MY {Lirieke: Magda van der Walt/ Al sou die aarde beef, berge skuif in die see Sou die waters skuim en bruis, berge skud as waters styg Weet ek Heer, U is steeds hier by my Koor U is by my, U oog is op my.. U is getrou, en deur alles […]
Die onbekende violis.
Vandat ek kan onthou, is ek absoluut versot op klassieke musiek. Dit het net ‘n manier om my tot in my siel rustig te stem. Dus, toe my vriend, Riaan my nooi om na ‘n simfoniekonsert te gaan, het ek nie vir ‘n oomblik geaarsel nie. “Ja, dit sal heerlik wees.” Die aand van […]