DOPPLER-EFFEK
Hoe anders kan ek dit verduidelik as om nog ‘n hadeda oor my dag te veer een met ‘n eggo wat oor skemers kan hang om die laaste ure van nou te vang of net daardie een oomblik van golwende waarneming in pure waansin vas te vang, want wie sal ooit weet hoe eensaam ‘n […]
Musiek vir beter gesondheid
(Woordtelling : 1054) Musiek is reeds vir derduisende jare deel van die mens se lewe en die oudste musiekinstrumente word op sowat 40,000 jaar oud geskat. Die gebruik van musiek en klank dateer reeds uit die Antieke Griekse tydperk, en die vroegste verwysing na die gebruik van musiek as terapeutiese hulpmiddel is in ʼn […]
verwerp om te skyn
verwerp om te skyn geskryf deur Dale Penderis © droog af jou trane die son sál weer skyn jou binne-seer sál heel jou smart sál verdwyn hou vas aan die Eén wat jou mantel van rou verruil vir die feeskleed geweef net vir jou hou vas, My kind, moet nie meer ween óók Ek was […]
Cheers!
Cheers! geskryf deur Dale Penderis © sout en peper suikerbos en stroop so krui’ ek my dae toegedraai in hoop heuning en dikmelk my ontbyt is groot so word ek versadig deur my daaglikse brood balsem en vye gemaak om te heel my liggaam ʼn tempel as ek bly by die reël my liggaamspoort ook […]
verwerp om te verstaan
verwerp om te verstaan geskryf deur Dale Penderis © die grenslyn van my hart is lank en breed uitgestrek a double story built with purpose om seer siele te betrek ʼn visie en ʼn missie om jou seer te help dra, want dis wat God’s heilige woord van my vra elke kamer is versier met […]
Mes in my rug
diep, baie diep het dit gesny kon ek dalk vorentoe storm en my geliefdes met houe gooi maar stil het ek geraak met trane my gevoel beheer en terug gestaan dat hul verder afbreek my gesig was vol lag my lewe lank vrypostig het ek dit gedeel met ‘n ieder en ‘n elk ondeund was […]
Die wind waai waar hy wil
Godgegewe tyd en plek onvoorbereid was jy daarvoor bevind Hy wat soos ń duif uit die hemel neerdaal vind jy die lewende water wat vrede bring want die wind het kom waai waar hy wil strome van seën met water wat nie met ń beker geskep kan word die stem wat roep in die woestyn […]
Winterklawers (Goud)
die winter dra sy koue las so onverdiend en onvanpas in die skootsels van ‘n somerson ontwyk die gul genade hom maar eensaam winde maak musiek hul draai en speel en sing hulle speel ‘n lied van wel en weë op die vleuelklavier van tyd soos wat die liefde neem en gee noot elke drama […]