Tussen treine
tussen treine het ons beweeg ongereelde tye onbekend verwyl tot later se afstel met verwysing in ń brief saamklinkende geluide onaangenaam ten laaste tot verwyting het jou hart kliphard geraak stoom jy soos bolle rook uit ń lokomotief het ek jou menswees gevorm in gedagtes wat my laat ruk hoor ek die musiek van ń […]
My Kothuis (Engelse sonnet)
waar witgeverfde wande my omarm en muurkuns brokkies van verlede lag dáár is ek tuis in kothuis se hartswarm my woning met haar sielslig, selfs in nag haar vloere kus die voetval van my loop blink ruitoë skilder tuinlandskap se mooi die voordeur, selfs in toe, staan altyd oop my tuistegloed word wyd en syd […]
Drenkeling
Omring deur ‘n koue nagmerrie ten spyte van my rug in die son verdrink in die see van wanorde deur die fratsgolf van geweld verstom Stuk-stuk inventaris wat is weg? wat bly oor? soutsmaak van my trane oor aandenkings verwoes en /of verloor ‘n Paar speelgoed lê buite langs loodpyp en ruitglas die reste van […]
Kakofonie Goud
krom streel jou vingers oor die snare van my hart smekend skreeu my wese uit in desperate smart uit die holte van my buik roep my inner ek na jou jou valse vingers vleg die note kakofonies deurmekaar die trilling resoneer – skeur senutergend deur my lyf ‘n klinkende crescendo wat skileik […]
sela
volg die smal kronkelende paadjie van jou lewe met al sy rotsbanke en waterstrome om te bemeester bly weg van die breë snelweë van die lewe met sy spoedlokvalle en blinde hoogtes waaroor jy kan val wees bewus van jou eie swakhede en bemeester die optimale gebruik van al jou genade gawes wat jy ontvang […]
Wingerdwoorde
as jou spasies decrescendo deur my gees dan verstaan my hartseer jou song jy skilder elke emosie met jou stiltes want die hartklop van elke noot speel deur my siel sy solo simfonie maar my gedagtes kleur jou eggo’s wat weergalm deur jou retoriese refrein tóg kultiveer jou klank my lofprysings […]
Ek is waardig. Goud
Ek is ‘n driehoek in U meestersimfonie ‘n nietige instrument; eenkant weggestoot suiwer klanke in harmonie tog elkeen apart volmaak? U is die komponis wat woorde akoorde tot volheid komponeer suiwer klanke in harmonie tog elkeen apart volmaak! Ek is nietig tog nodig U het my tot volmaaktheid in kopersmitperfeksie gelouter […]
bittersoet oorwinning
bittersoet oorwinning geskryf deur Dale Penderis © die stringkwartet sit my ore vol die verhoog is in my kop elke ses-string-snaar fyn beaar ʼn eg musikale chop speel my stil met jou basviool crescendo trillings in vol basuin soos die nagrefrein van ons samesyn die wintervuur vlammend in vloed en my halfvol glas – semi-soet […]
Wees jou eie Hero
(Woordtelling : 1216) My héél eerste gedagte was dat ʼn enkele stuk musiek nie iemand se lewe kan verander nie. Hoe is dit moontlik? Maar toe begin my gedagtes bietjie dwaal en ek onthou van ʼn tyd toe ek nog onderhoude met gemeentelede oor hul interessante stokperdjies gedoen het. Die dominee het opdrag gegee […]
georgiaans
toe wilde ganse nog ganse was die khoi en boesmans nog veldlangs hul brood vir die dag vergaar het uit gras voor daardie ontdekkers die lewe kom vertrap en deurmekaar gekrap het, vir alles wat leef van een uitheemse oorheersing na ander is hulle onderwerp, ontman en besteel ergste van almal was die victoriaanse na […]