Oorlog
In die skadu van die oorlog se vlam, waar drome breek, en hoop in rook verdwyn, is liefde gebroke, maar steeds, ‘n soet jam, wat hartseer dra, soos ‘n siel se wyn. Die kreet van mans, van vrouens se gebed, te midde van die gewere se gedruis, word passie wat die geluk van vrede […]
gemoed van ‘n digter
hoeveel sin jy maak van jou eie aardse bestaan gekleur deur jou geestelike stemming plaas jou binne bestek van gemoedsgesteldheid of jy ateis, ekstensialis of christen-teoloog is jou eie ervaring van angs, vrees en chaos kan steeds lei na ‘n gemoedsontlading ontlaai jy uitbundig wanneer jy sportgebeure bywoon tydens emosionele teologiese byeenkomste […]
Red oupa se plaas
jare van geloof en hoop het verloop van haar bekoring is sy gestroop haar rivier bruis nie meer vrolik oor die spoelklippe eertyds onstuitlik ek voel nie meer haar hartklop passievol met elke perd se galop ek ruik die hartseer in haar winde nêrens is troos vir haar kroos te vinde ek proe nie meer […]
fees vir die oog – ode aan die Jakaranda
Baron Carl Ferdinant Heinrich von Ludwig het die persfees in 1830 na Kaapstad gebring Templeton het in 1888 met bome na Pretoria gereis by Myrtle Lodge in Sunnyside en Laerskool Sunnyside het Japie Celliers die saailinge geplant nou beskou as nasionale monument soveel perskomberse – soveel odes jou skouspel raak die harte […]
Liefdesbieg | © Ricco |
Tot die Suiderwinde hul lêplek kry hoort jou woorde hier by my; ek wil myself daarin dompel as jy ver is én die stiltes lank en eindeloos strek – luister jy dalk óók in die asemstoot of jy my liefdesbieg in `n preweling kan hoor, of verkies jy stilte as `n wegkruipplek omdat jy bang […]
Liefde [Woordtelling = 1738] (Silwer)
Die liefde is sekerlik een van die mees kontroversiële onderwerpe in ons moderne samelewing. Oor die liefde het Langenhoven gesê: ‘Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.’ Nou maar waarom ’n artikel wei oor die liefde? Ons weet mos almal wat […]
Nie
Nie (Brons) 1240 woorde Woorde kan ‘n mens maak of breek. Woorde kan soms misverstaan word en dit veroorsaak soms baie ongelukkigheid. Dan is daar ‘n hele rits woorde wat deesdae algemeen gebruik word in die gewone omgangstaal, woorde wat jare gelede as taboe in enige ordentlike geselskap beskou is. So is daar baie woorde […]
SNOESIG
SNOESIG Ek strek myself vroeë oggend na ses ’n nuwe dag is weer aan my geskenk spring gou op, my deur die strale laat drenk my in ’n sonjas klee ‘n snoesig nes. Met wilgertak vleg ek n koelteband my sonjas te warm word, lawe dit my vou knus om venster van my siel […]
keuse
elke oomblik ‘n keuse om asem te haal of eet gebind deur jou natuur jou vrye wil om te kies of nie keuse te maak om te wees of nie bepaal deur jou keuse emosioneel of rasioneel jy bly verantwoordelik en aanspreeklik jou keuses word geraak deur eksterne faktore soos kognitiewe vooroordele, […]
Saamsleep |© Ricco |
Die branders trek tot anderkant laagwater hul soutwaterkloue oor die sand – dit herinner aan jou wat eb en vloed my lewe in en uit en nie vastrap soek sodat `n bietjie mos houvas kan kry nie: die gehardloop sal nie uitkoms bring nie; die monsters wat jaag is verskuil in `n eie skadu wat […]