Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 12)

vrolik word die mengsel geskink die satan van die noodlot so baie daarin verstrengel gesmee in ń wereldse komplot vaagweg beweeg hulle verdoesel in eie pret in die mag van satan so bedwelmd hul weg gebaan slingerend hul bestemming tartend en selfvoldaan arrogansie weerspieël in beweging in ń kokon hul selfbeeld toegespin hardkoppig is nie […]

    met verkeerde voet uit jou bed klim kan jou hele dag sommer vervonkfaai soms is daar onderliggende pyn wat uitkom dinge wat seermaak en aanhoudend knaag krap en skuur tot dit sigbaar deurbreek dan help ‘n kous oor jou verkeerde voet ook nie juis nie selfs die beste toneelspel kan dit nie meer […]

Woede Seker een van die onproduktiefste vorme van emosie, maar tog sien en beleef ons dit amper daagliks.  Oujaarsaand gesels ek met ‘n vriend en merk op dat dit deesdae voel of die hele wêreld kwaad is.  Waaroor is ek nie seker nie, maar hulle is kwaad. Daar is egter ook verskillende vorme van woede. […]

    oop en toe maak die jare so gister was dit vandag, en vandag is dit môre met ‘n weerklank van pyn is die nuwe jaar gebore in duiwelse verdowing is dit gebaar en gevroed geen profetiese redes daaroor nie slegs die wete: ek is hier   die golwe ruis en sus my siel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak