Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 8)

ń flits van lig die fluister van ń stem vlek die landskap oop, en in sagte voue van my brein stryk die gebeure my geheue en alles verweef as ń breinkleed tyd in nano sekondes bou op na millenniums wat in taferele saamsmelt, en in ons geheue verewig; of verlore raak in digitale rekords en […]

  soos golwe kraak en breek oor geel sand strand van my baai deinende watermassa opstu en vergaan huislose skulpdiertjies verlate op strand lê meeue krys en kras oor gruis wat ruis soutwinde waai van oor horison kragtige seereuke my omvou so vou elke nuwe lewensdag hom ongenooid knoesig om my soekende siel brand in […]

Sneeu storie (brons) Spookasem vlokkies val fluisterend soos engeltjies wat dans in die wind blink diamantjies glinster in ‘n kombers ‘n koue gladde glibberige glaskombers versiersuiker versiering as winterkoek bedekking ‘n ysmes sny deur murg en been voetspore staan versteen takkies geklee in yskristalletjies gestring met spinnerak pêreltjies. Januarie winter wonder sneeu sprokie geskenk van […]

  deur ervaring word jy wys die lelikste mens kry tog ‘n lewensmaat mens kan nie almal oor een kam skeer nie as jou tong soos ‘n skeermes sny skort daar iewers iets met jou dit sit my in die bed dat jy iemand uit die saal wil lig deur hom of haar sommer net […]

Om bogenoemde vraag vanuit ’n Christelike gesigshoek behoorlik te kan beredeneer, moet ons eers kyk na wat die rentmeesterskap taak is wat God die mens opgelê het. In Genesis 1:28 gee God aan die mens opdrag om Sy skepping, (en dit sluit die mikro- asook die makro-kosmos in), te:- • ‘onderwerp’ en daaroor te ‘heers’. […]

Tema: `n Kerskomedie Klein Johantjie kuier vir die Kersvakansie by sy oupa op die plaas. Die Saterdagoggend gaan hy saam met Oupa dorp toe. Op pad Koöperasie toe steek Johantjie skielik vas. ‘Kyk! Oupa! Kyk daardie mooi fiets’, sê hy blinkoog van opgewondenheid. ‘Oupa, koop asseblief vir my daardie fiets vir Kersfees. ‘Ag toe O-u-p-a, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak