Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 2)

    tussen asse gloei dit elke trekkie van wind dan vlam dit weer op   soveel prikkels wat spits elke konfrontasie ‘n blits met vlammende gevolge   die blus is ver van uit wit warm die asse wat elke oomblik kan ontplof   om onder die blus te leef moet jy beginsel van vuur […]

  om te kan betaal of om nie te kan betaal   lewenslange ironie as jy het, kan jy betaal as jy nie het nie, kan jy nie die etos van ‘n goeie naam wat bo alles wil bestaan jou naam is jou trots om nie te kan betaal is om van te kots   […]

    amper onhoorbaar kom die klanke uit dit is volbring so finaal en eg voor hemel en aardse reg staan woorde uitgespel waar engelekore sing mense vir altyd probeer om hallelujas uit te bring op  ewige note van melodie wat maar net nie wil verweer Sy naam vir altyd vereer   © Tearlach.

ek staar na die Kaapse somerveld dis warm, droog, en lelik die dorheid pluk-pluk aan my klere die somberheid klim binne-in die uitgerekte mediterreense somer moes lankal noordwaarts wyk maar hy steur hom nie aan die almanak nie die veldgras is asgeel verbleek die bergfynbos, gewoonlik in ‘n sagte vaalgroen getooi, lyk afgerem, geskakeer tussen […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed