Januarie 2025 – OOP projek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan die 12 lede! Wenners GEDIGTE Brons (1) No 21 Rosalee Meyer met Uurglas (2) No 11 Johan Jansen van Rensburg met’n Ou se U-draai (3) No 20 Elize Awona Pucillo met Rebelse held Silwer (1) No 2 Coenie Horak met Tjailatyd […]
Skuld Verrekening
die strooisvloer blink nuwe potte, beddegoed netjies gepak teen roesmode gekleurde sinkplate die gumba gumba raas en sy sing saam gelukkig in haar buurt in blink pikswart motor sit mevrou knus op leer gesus deur Mozart klavier op dié Boss klanksisteem en sy sing saam gelukkig in haar buurt môre oggend lê dagvaardings in township […]
Dansmaats
my sweet bars uit sonder oefening my mond is droog sonder waternood en my brein staan stil as ons stadig langarmdans jou sweet bars uit in oefening jou mond is droog in waternood en jou brein flits rond as ons vinnig losdans los of saam dans is wat ons gloede bepaal al is die uitkomste […]
Gevaarlike Hulp
in ń rotspoel water skitter klein helder sonnetjies oor blou groen seegras, dis waar vissies wei en krappies nagkar werkies kry oor die rotse skiet witwater blou sout suig aan dieper swart seebamboes, dis waar haaie jag en krewe ablusie werkies kry oor witmarmerblad skiet ń versorgde ferm hand bo-oor glowe witpapier, dis waar skuldverhaalers […]
’n Onverwagse oplossing vir pyn.
Ek moes lag toe ek onlangs op ’n artikel afkom wat beweer dat water amper alles kan regdokter, van rumatoïede artritis tot ’n knaende migraine. En tog, hoe meer ek daaroor dink, hoe meer sin maak dit. Water is immers oral: in jou koppie tee, jou warm bad na ’n lang dag en selfs in […]