Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 4)

Op ’n heerlike lentedag in die Kalahari, het ’n groep diere besluit om ’n ekologiese piekniek te hou. Hierdie besonderse piekniek is geïnisieer deur die versamelvoëls. Ek was in die bevoorregte posisie om vanuit ’n wildskuiling die diere se piekniekbedrywighede deur die lense van my verkyker dop te hou en te dokumenteer. Wat ’n wonderlike […]

Dobberend Soos ‘n strand bal word haar hart heen en weer gegooi tussen die mense wat sy lief het. Dit lyk so idillies en mooi. Laggies weerklink midde die breek van die branders, en die sproei van die witperdjies verberg die sout strepe oor haar wange. Elke nou en dan vat die bal sy eie […]

    van Terwispel in Friesland tot by Twisfontein in Vredenburg is daar altyd wispelturigheid een wil altyd wispelturiger as ander wees temperament verskil kulture versny terwyl verskille al kwispelend bly soos hond se stert gaan wispelturigheid onverstoord voort soos dwingel tussen mure met twis twissies en ook geskille wat eeue kan duur sonder om […]

Die eerste Boesman Pieter sit weer langs Buks Appelblaar by sy geliefde vuurtjie in die Kalahariwoestyn, in die noorde van Botswana. Soos die ou Boesman-gesegde lui … Elke vuur het sy eie storie. Dit is donkermaan in die Kalahari. Daar heers ’n absolute vreedsame stilte, asof heilig, tussen hom en Buks terwyl hulle sprakeloos net […]

    enkel maar nie alleen alleen maar nie enkel verdrietig my lewe so vol herinneringe party verlammend ander weer ontspannend hoeka se tyd kan nie vandag regeer dit kan egter gedagtes op hoop jaag in emosie baie denke bring soms vrede soms die lelik uit die verlede laat gedagtes drome word lugkastele wat emansipeer […]

    ek mis jou ver onder uit diepste van my hart kom die kermkreet dorre, dooie greep wat krampagtig hartsnare trek waar is jy dan hoe ver wil jy nog gaan verder as verste ster ek mis jou nou en elke laat aand met elke oggendstond kom jou gesig weer met veeg van wind […]

    “Jy is so nieuwsgierig als Aegje van Enckhuysen”   nuuskierige agies kry pyn op hulle magies nuuskierige agies is baie weetgierig en word slim as vroue naam is dit ook iemand wat suiwer en Heilig is ‘n persoon met goeie karakter en baie dapper dalk verkleining van Agatha of Aggie   die burgermeester […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed