Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 3)

    Dot my kind jou woorde is douagtig jou oë douvars soos doudruppels jou wange dounat van doureën jou glimlag soos ‘n doukelkie jy is doyen van my trop my goue doublom die dot op my vaderskaart   © Tearlach. (dóttir : Oudnoorse naam vir dogter “doyen” verwys na ‘n persoon wat die oudste […]

    slegs die dowe oor kan sien wanneer skimme in sy donker woud met dofsware plof hulself deur sy woud ploeg met glimmende swaarde wat bloedbedrup flitsend knars deur lang grassade van gister en vandag se dade   meer as halwe eeu se kerse verloop in sy duister, dowwe verse waar troubeloftes en beloftes […]

    as twaalf die deeltal is en as drie die deler is dan is die kwosiënt vier   verdeelde gedagtes   lei tot sielsverkragtes laat My skape wei   telkens struikel ek oor my kennisvlak se hek   © Tearlach. (Quotiens (Latyn) : hoeveel keer)    

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed