Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 11)

    oor my duin kom die geluid van die see roepend sag en soms kliphard van sagte deinende golwe wat breek tot ontstuimige watervalle van skuimende watertorings wat teen sterk wind opstaan en val so breek die golwe in my siel ook op stil strande en staan dit ook soms op teen die prikkels […]

Seeman Die winde waai hier oor die kaai. Saam met die meeue kom sit ń velore kraai. Nette vol gate, herstel jy tot ń mate, vir more se bate. Seeman vertel my tog, waarom bly die see so rof, jy lees die water al is dit dof. Jou geloof oor Gods genade leer my soveel […]

Koue see Snerpend koud waai die wind. Reën stort neer terwyl die branders jaag. Stukkies hout verpletter teen die klip, lê jou skuit netnou nog gebruik. Die kommer in jou oë, waarheen nou? praat harder as die huilende wind. Hier sit jy tans, Gods verlate sonder n plan, maar steeds sê jy “Hierdie noem jy […]

Ou Madala en die Waterwyser Die seun se seningrige lyf word groter soos wat hy oor die duine naderkom. Ou Madala skreef sy oë teen die verblindinde Noord-Kaap son. Die draadkar maak ‘n lang ry netjiese spore regoor die sandduin en lê roerloos in die windstiltes van Keimoes. Hier onder die afdak  is die verstikkend warm. Dié dat […]

Olyftak Sonde het ons aan mekaar gedoen, niks kon dit weer reg soen. Woorde het ons laat stoei, nou sit ek hier en knoei. Uit my hart gee ek aan jou ’n olyftak, probeer die vrede herwin. Jy bly boos en verkies die hele boom, duidelik nog vol stoom. Takkie vir takkie sal ek bring, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed