Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 21)

Piet Punte Nou kyk, sy naam het hy verdien. Skoene,baadjie, vingers en snor staan elkeen op sy eie, punt in die wind. Piet was die enigste kind. Sy ma, Sara Plaasmuis, was met woorde en reëls streng en puntenerig. As kind was hy ‘n vingertjie omhoog, altyd eerste om die antwoord te kon gee. Vandag […]

    hoe ouer mens word hoe meer raak jy bewus bewus van jou omgewing mense en diere staan uit plekke wat jy besoek   om oud te wees is ‘n besondere voorreg eers smag jy as kind om groot te word dan klae jy as mens dat die tyd verby vlieg dan besef jy […]

    “Nonsens ,moenie die meeue pla nie – Nonsens, gaan lê nou stil man”   Nonsens was die naam van ’n hond soms het Nonsens sy naam behoorlik uitgeleef vele male moes hy maar gedweë, druipstert vlug want Nonsens was ’n Jack Russel- brakkie die hart van ‘n leeu gebêre in ’n piepklein lyfie […]

Gert en Giel Die tweelingbroers het groot geword in Timbatu. Op ses het hulle hierheen getrek. Die hane van die dorp het hulle gekraai. Hulle het elke oggend gesorg vir groot lawaai met toktokkie speel. Vandag, al is hulle albei horingdoof, probeer hulle steeds mekaar se kieries steel. Nooit het hulle hul lewens met iemand […]

Katrina Kat Van katte het sy baie gehou. Al kon hulle lelik krap wanneer jy hulle te styf vashou. In stilte, op haar eie, het die gryskopnooi gebly. Op sewentig het sy gesê: “Daar is nog genoeg tyd om eendag te vry. Vir nou geniet ek my lewe, kommervry.” Tussen helderkleurige blomme en haar groentetuin […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed