Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 8)

  hoe lank nog sal ek die drae van my verlede moet belewe die geklae herhalende ontgogelende uitputting die pyn saamsleep van bitter wyn   so wyd as dié Here se genade so wyd lê vredevolle sinvolle lewe voor vir almal wat soek   © Tearlach. (Soms word “Drae” as ‘n moderne voornaam gebruik wat […]

Ou Rapons Sy het grootgeword op ‘n Kalahari-plaas. Sy wou tog vreeslik graag hê die seuns moes haar rondjaag. Met haar verbeelding was daar geen fout nie. Sy kon haarself altyd in ‘n storie inleef. Jaghuis en windpomp was haar torings. Sy was nooit bang vir dorings nie. Vir hare sny was sy bitter bang. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed