Jongste aktiwiteit:

Nog ‘n jaar

In die veld langs die pad
in die grond droog en hard
staan ‘n kruis dof
deur die son gebrand

Teen die donker dieptes van die nag
deur ‘n donker-donker droom
so amper of dit met bleek vingers
aan my siel kan raak

Dan kruip skaduwees oor die maan
deur die wit mistigheid en suising heen…
nog ‘n jaar het verby gegaan
en die nuwe een blink helder en nuut




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed