Jongste aktiwiteit:

TELEURGESTELD

TELEURGESTELD

Hoe skerp die mes
Hoe breed die lem
Hoe dik die wand
Hoe taai die vel
Hoe stom verslae
Hoe diep geskok
Hoe bitter die pil
Hoe duur die les
Hoe ver vergifnis
Hoe dof vertroue
Hoe bleek my lewe
Hoe leeg my hart

© – Barbara Smit – 27/03/2018




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed