Jongste aktiwiteit:

Bring vir my geelperskereën (Opdrag 5)

Winter lek wonde
agter rooikoperduine
waar bokspoortjies blom
in die stille gesuis
van ‘n namibswind
wat my denke opsweep
met ongerepte liefde –
s m a g t e n d
na die appelkoosgeur
van jou warm asem
wat my lippe sag betas
(soos geelperskereën)
en die somer in my
opnuut laat ontluik

©Loretta Szikra




7 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed