Liefde in jou hart
Die beste geskenk wat jy ooit kan gee,
is jou tyd…
ek sal jou liefhê vir altyd
vir jou sal ek nooit weggee
Liefde is ek en jy
wat vir altyd vir mekaar sal veg
liefde is mos wat jy sê vir my
en alles voel net reg
Soos die hart van die see
soos die vloed so sag
oor die wit’sand vee
voel jy deel van die bietjie hartseer, die mooi en die lag
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Eduard Smith
O, die lieflike liefde! :)