deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Droom, Geluk, Hunkering, Liefde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 November 2018 338 gesien 0 Komentare 0hou van ‘n Nota op jou kopkussing (2) Sou ek die dagbreek in ‘n mandjie vir jou vang en goudgeel rosies aan die rante hang sal jy dán met liefde na my kyk wanneer die donker voor die lig kom wyk? © Anton Bosch 23/11/2018 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende