Jongste aktiwiteit:

Februarie 2019 PROJEK Uitslae

Beste Deelnemers
Ek kom nederig om verskoning smeek aangaande die uitslae vir die Februarie projek.
Ek het baie skade gehad na aanleiding van beurt krag en moes al my rekenaar gereedskap vervang. Al die inligting op die ou hardeskyf is verlore. Ek het die afgelope Woensdag die nuwe rekenaar ontvang en spook huidiglik om op te vang met al die werk.
Die nuwe projek inskrywings sal ook more reeds in my inboks wees.
Ek versoek dus jul geduld. Ek gaan eerder aan die nuwe projek eerste werk sodat ek die uitslae teen komende Vrydag te publiseer. Februarie se volledige uitslae en kommentare sal nié later as Sondag 7 April op die webwerf wees nie.

Ek is ongelooflik jammer om jul afwagting verder te frustreer.
Groetnis en dankie by voorbaat.
IM




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed