Jongste aktiwiteit:

Musiek

My venster is oop, en net so welkom soos goeie nuus, ontvang ek die wind oor my gesig. Die lang pad, reguit en ver, tog is daar tyd vir aleen wees. Die liedjie speel kliphard oor die mikrofone in my kar, en vat my terug na die dag onder by die see. Jou oë vol liefde en wange so rooi. My hande draai stywer om die stuurwiel van groter genot. ‘n Lag van trompet geluid en ‘n sirkus van persoonlikheid, hoe een oomblik kan versier met note, jou eweskielik voor my kan laat staan. Mag ek heeldag lank ‘n orkes van jou oor my laat sing.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed