deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Natuur, Seks Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Julie 2020 433 gesien 0 Komentare 0hou van Kaalkoppe blou lyne oor die kaalkop van die aarde sit in ń noorde see. op sy voet broei eiers op tone op geyste grond in die suide. terwyl karre met biljoene rooi harte oor swarte strate weg ry met mense. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende