Jongste aktiwiteit:

Mens in die spieël

Dele van my gebreekte hart
splinter aan klein skerwe
die beeld roep en tart
sny net al dieper kerwe
ek sien hoe huil
die mens wat in die spieël skuil




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak