deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Geloof/Godsdienstig Share: verwante: grond Die duif en die doop 20 November 2021 403 gesien 0 Komentare 0hou van bewus – daar is ‘n wis met elke taak bewus van Sy doel met alles met elke brander wat uitkring oor strand – laat jou wis altyd bewus wees van Sy genade wil oor jou en joune Hy is in beheer ja gewis – ©Teãrlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende