Koersvas
En toe word jy ‘n
koersvaste maan
wat ook soms wassend
(vyftien minute)
in kwartierfase gaan
maar God sal jou help
om jou mikpunt te vind
mits jy Hom vertrou.
6 Kommentare
-

Elizabeth
Lieflik Zebbie!
-

Driekie
Mooi geskryf, Zebulon.
-

Wendy Leigh
Trefkrag gedig Zebbie. Mooi so! Dankie❤️
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2022 En toe ... projek