tu me manques (Silwer)
jy is stadig geknak en verweek
uiteindelik middeldeur gebreek
by jou sterfbed mog ek skaars vertoef
maar jy gaan my solank ek leef ontbreek
* tu me manques (Frans) Ek mis jou
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?