Liefde dra ñ jas
Liefde dra ‘n jas
Blomme en geure van soet woorde, verbloem in maskers van die verlede.
Alle kreukels weggesteek onder die jas, want hy is mooi.
Soos die pad aangestap word, tref die hitte elke jas.
Die jas kom af en kreukels kom uit.
Al wat oorbly, is spyt.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.