Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Afgevalle roosboomblare …

Deur Desiréé
Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 Aantal woorde: 42 1017 Kere gelees 23

in afgevalle roosboomblare
lê alleenheid afgeëts
niemand wat hul geur meer inasem
of hul mooiheid in woorde skets

soos die afgevalle roosboomblare
voel my menswees sonder jou
geen warm liefde wat oor my straal
of sagte hande wat my hart omvou




TEMAS
5 Kommentaar
  1. neels

    17 Februarie 2016

    Wat n wenner

  2. Christo

    17 Februarie 2016

    Uitstekende gedig borrels. Dit val lekker op my tong en oor.

  3. Doret JohnstoneRobertson

    17 Februarie 2016

    Oe, heerlik mooi!

  4. Somerreën

    17 Februarie 2016

    die gevoel in jou gedig weerspieël perfek in jou titel…

  5. Louie

    19 Februarie 2016

    Dieper as net woorde. Mooi gewoord

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 50
Kommentaar telling: 156

daar is 'n plek in my waar ek nog jou vingerafdrukke voel waar jou soene nog talm en jou fluisterwoorde saggies weerklink dit is die plek waar 'n deel van jou vir altyd 'n deel van my sal wees ...

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 124 gaste aanlyn

Bydraes – Argief