Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

ag tog

 

 

so onnadenkend

die antwoord op jou woorde

woorde wat soms seermaak, kwes

gedagtes ondeurdag soos ongenaakbare

selfsugtigheid in sy eensame duinebestaan

om te kan sien wat die ander regtig dink

moet jy intrinsiek by hom betrokke

raak, en wees, en hom bestudeer

naasteliefde begin kort op jou vel

jy hoef nie ‘n Lagospriester

te wees om jou naaste

lief te kry nie

liefde is ook

in jou, of nie

dit straal uit jou

of dalk is jou lamp

lank reeds dood

om bewus te wees

van jou naaste se behoefte

is ook genade van Bo

om dit uit te leef

kos inspanning

en baie dank

aan jou

Here

 

© Tearlach.

 

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed