Jongste aktiwiteit:

aquarius

Die Nuwe Wêreld Orde

1992

outannie bybelstudie teepartytjies maak oorlog
die vyand word agter elke bossie uitgesnuffel
demone word vreesloos bestraf beveel en besweer
soos een man sal ons die bose in sy spore stuit

terwyl in sunnyside die ysgodinne van pretoria
in netjies gemeubileerde woonstelletjies
die duiwel aanbid
wat hulle aanhou in ‘n klein houtkassie

Soos lammers na die slagting –Rebecca Brown




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed