deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Ontvlugting, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 4 September 2020 367 gesien 0 Komentare 0hou van Besige Gevrete mense verteer oë brand huil om uit die opgedrome paradys te ontsnap. lywe styg in die gety gestoeltes klim, val weg in ń golf van gal soek ’n ander lewens pad. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende