Binne seisoen (goud)
En nou weet ek ook
dat my somer en winter
hand aan hand kan loop.
© MEI 2022 Caren Kearley
FB: Nimfoleptiese Woorde
3 Kommentare
-

Koos Elsum
Uit die Suidkus waar die winter & somer binne eendag swaai, dit is in buite & binne weer, is die gedig baie baie vanpas Dankie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek