deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Familie, Filosofie, Geluk, Hunkering, Inspirerend, Liefde, Nostalgie, Sosiale kommentaar, Vriende Share: verwante: grond Die duif en die doop 5 Februarie 2018 579 gesien 0 Komentare 0hou van boegoe boegoe is man se maat boegoe brandewyn sy raad boegoe rooibostee so lekker boegoe laat my lekker slaap boegoe ruik soos biltong boegoe is inheems boegoe my maat is krag kwadraat ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende