Jongste aktiwiteit:

Boetie Beertjie

Ja dokter die probleem is my beertjie. Boetie. Dit gaan oor sy nooi hy het stil-stuipe. Ek het my hare in my hande. Dokter kan niks vir hom doen nie? Nie eens psigo-analiese of dalk net ‘n inspuiting?

Nou sê hy hy weier nou om te eet. Moet ek hom forseer? Hy sal niks drink nie wel hy sal gou genoeg dors raak. Hy sal ook nie slaap nie hy gaan nou selfs ophou praat en hy het klaar gepraat.

Boetie is ‘n groot held hy staan ystersterk hy sal uithou totdat hy haar sien. Hy weier om hulp te kry hy is ‘n baie koppige beertjie. Hy sal nie eet nie en hy sal nie praat nie. Boetie Beertjie sal vasbyt.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed