Opgebeer!
Kom hie’so hie’so baba beer! ABC Bikers baadjie rooi slaapmus wit tosseltjie en al. Soos ‘n koning op sy hoek van die bed baas van die plaas. Kyk die klein beertjie hoe vrolik! Opgeruimd lag hy en glimlag breed en lag! Ogies ondeund blink!
Sy is al so lank weg Boetie Beertjie sê moenie huil hy verlang ook vir Miramdam. Jy sal jou meisie weer sien ek sal jou opbeer!
Sug … as ek net nog so ‘n klein bietjie langer wag dan word my liefde net so ‘n klein bietjie meer. As ek net nog ‘n rukkie wag, word my liefde net soveel bietjie sterker my liefde vir haar.
Boetie sê hy sal waghou hy sal my oppas hy is ‘n groot soldaat. Hy sal heelnag wakker bly en wag wees hy gaan niks slaap nie, maar kyk die ogies raak klaar vaak hulle val toe! Ja en die beertjie het sommer gou moeg geraak toe en amper geslaap vaak mmm … troos toemaar. Soentjie en drukkie.
Soet slaap slaap vas! Boetie sê ook goeienag! Verloor jou in die soete tower droomland van alle wonders!
‘n Kus en nagrus! Lekker slaap mmx!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Tom Brown
Altyd beter in Afrikaans!