Jongste aktiwiteit:

BRANDENDE BEKORING (Brons)

BRANDENDE BEKORING
(Brons)

terwyl jy my met jou innerlike bekoor
en jou vlees vleiend vloeiend met my kom toor
net soos branders woed in groot blou see
kan ek met passie-dans my salig sag tussen lakens verloor

onverwags deur jou gered uit kloue van weë
met jou menslike aard en figuur gee my vrese mee
soos donderslae en bliksemstrale woed in voedsame reën
so sal ek deur dor droë jare al my passievolle liefde aan jou gee

©️TaniaPascheka
23.01.2021




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed