Deur my lens
Deur my kamera se lens
sien ek alles onbegrens
natuur se skatte lê wyd oop
my lens kan nou daar loop
komies en snaaks loop ek raak
waaroor ek my in die stilligheid kraak
haarkapper wat hare sny met knipper paraat
onder die teken van bekende salon in die straat
kosbaarhede soos kinders en familie
word heerlik deur my lens gekielie
ek lief my kamera en sy klieke
wat ek misbruik sonder brieke.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2021 – OOP projek