Stom
As die son opkom oor die hemel se koepeldak
en skyn oor die gehuggie waar ek plak
ruk my hart krampagtig saam
dat ek voor sulke skoonheid mag staan.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
As die son opkom oor die hemel se koepeldak
en skyn oor die gehuggie waar ek plak
ruk my hart krampagtig saam
dat ek voor sulke skoonheid mag staan.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2021 – OOP projek